- 5 puntos

Jou Stasie - Waar JY Saak Maak!

On-Line
OOR ONS Jou Stasie is ‘n Familie Internet Radio Stasie waar JY as Luisteraar saak maak! Dis ‘n lekker luister stasie sonder enige fieterjasies! Hier kan jy 24 uur per dag na die lekkerste en beste musiek luister! Ons speel vir JOU net die heel Beste Afrikaanse Musiek, Musiek van Toeka tot Nou, die beste Country en Boeremusiek asook Musiek wat JOU voete sal laat dans! ONS INSPIRASIE… is JY! Ons hoofdoel is om JOU as luisteraar te vermaak. Dis ‘n stasie oor Afrikaners, vir Afrikaners, vir JOU in JOU Taal! ONS RADIO PERSOONLIKHEDE Ons programme word deur ‘n verskeidenheid televisie, radio en wel bekende persoonlikhede aangebied om aan JOU die beste vermaak te verskaf. Van ons omroepers is gesoute Afrikaanse omroepers en ander het hul merk in die media of kunste gemaak. Gesamentlik bied ons vir JOU net die beste onthou-tye wat JOU lank sal bybly. Hier maak ons ‘n verskil aan JOU dag! GELEENTHEDE Jou Stasie bied aan elke kunstenaar, groot of klein besigheid, die kafee op die hoek of klein tuindienste die geleentheid om by Jou Stasie gehoor te word! Deur ‘n baie bekostigbare maandelikse bydrae te maak kan JY ‘n stem hê en gehoor sowel as gesien word. Elke persoon, kunstenaar of besigheid kan nie ‘n sosiale media verteenwoordiger aanstel of astronomiese advertensie kostes bekostig nie. Dit is waar ONS die verskil maak. Maak vandag nog die regte keuse en vind uit hoe JY betrokke kan raak!
#12 ranking local #4,344 ranking global
South Africa, Western Cape, Cape Town 
396 visitas en total
Publicidad

Escucha Jou Stasie y otras emisoras de South Africa en tu móvil donde quiera que estés, descarga nuestra app en tu smartphone ¡GRATIS!

Escucha esta radio en tu móvil
Calificar:
Comentario:

   Sea el primero en calificar esta emisora de radio!

Publicidad

La TOP 10 del mes de Abril


TOP 1 90.6 F.M InTheNight

Montevideo - Online

TOP 2 Fans Radio

Lima - Online

TOP 3 Radio Manantial

Santiago - Online

TOP 4 LA TROPI FM

Comodoro Rivadavia - 104.7 FM

TOP 5 Greatest Hits Radio

La Paz - 92.9 FM

TOP 7 DJFOL Radio

La Paz - Online

TOP 8 Radio Aguila

Guatire - 91.3 FM

TOP 9 Música Maestro Radio

Santo Domingo Este - Online

TOP 10 Radio 21

Caleta Olivia - 90.1 FM

Mil Emisoras


00:00